ONS KENNIS & ERVARING

Dectra is spesialiste met kundigheid en ervaring. Ons kwaliteitsbeleid vereis dat ons personeel professioneel gekwalifiseer is en deeglik opgelei word in die tegniese aspekte van ons diens.

Theo  Meintjes CA (SA).

Theo Meintjes - GR (SA).
Besturende Direkteur & Bemarkings- en Tegniese Direkteur
Sluit gedurende 1992 by Dectra aan.
Tegniese evaluasie en advies word beskou as belangrik om te verseker dat kliente behoorlik ingelig word en die regte verwagtinge het. Die verantwoordelikheid om toe te sien dat dit deeglik gedoen word, rus op sy skouers.

Izak du  Toit - Hons. B. Compt.

Izak du Toit - Hons. B. Compt.
Produksiedirekteur
Sluit gedurende 2002 by Dectra aan.
Om te verseker dat elke taak suksesvol uitgevoer word vereis die leiding en betrokkenheid van 'n ekspert. Izak neem verantwoordelikheid daarvoor en sorg ook dat ons kwaliteitsprosedures toegepas word.

Jade Jacobs  - National Diploma (internal auditing) cum laude. Studying towards B. Compt.

Jade Jacobs - Nasionale Diploma (interne oudit) cum laude. Studeer tans vir B. Compt.
Konsultant
Sluit by Dectra aan gedurende 2006.
Jade spesialiseer op EIP, SMEDP, EMIA en die filmskemas.

Reino de  Vaal - B. Com

Reino de Vaal - B. Com
Konsultant
Sluit gedurende 2008 by Dectra aan.
Reino spesialiseer op EIP, SMEDP en finansiële modelle.

Petrus le Roux B. Tech. (CPUT);  Dip. Belasting (Unisa). Studeer tans vir CIMA.

Petrus le Roux B. Tech. (CPUT); Dip. Belasting (Unisa). Studeer tans vir CIMA.
Konsultant
Sluit gedurende 2010 by Dectra aan.
Petrus spesialiseer in EIP; EMIA en BBSDP.



JONGSTE NUUS

6 Febuary 2012: Dectra buys out Gauteng based competitor.

It is with great excitement that we announce our recent acquisition of the business of Versatex-Invesco in Pretoria.
Lees verder...

 
Level 4 BEE Certified 100% Recognition  

Dectra word eenkeer per jaar geevalueer en ‘n kopie van ons sertifikaat is op aanvraag beskikbaar.

ICA - Icentive Consultants Association Member  

Die ICA is 'n vrywillige vereniging wat hulle beywer vir goeie etiese- en kwaliteitstandaarde van hul lede, asook vir die bevordering van kommunikasie en goeie werksverhoudings met die Departement van Handel en Nywerheid. Dectra is 'n stigterslid van die ICA.

www.incentiveconsultants.co.za

SABS - ISO 9001  

Ons kliënte vertrou ons met waardevolle transaksies en het die versekering nodig dat ons oor die beste kundigheid asook goeie interne beheerstelsels beskik. Ons gesertifiseerde ISO 9001 kwaliteitsbestuurstelsel verskaf daardie versekering.

www.sabs.co.za